Modulekode | JKG 100 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module bied aan studente 'n oorsig van geskiedkundige en kontemporêre kunsbewegings. Belangrike kunstenaars en kunswerke van hierdie tydperk word binne konteks beklemtoon en bespreek. Geskiedenis van kunsopvoeding binne die skoolkonteks word ondersoek met die klem op Westerse kunsbewegings en –style. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App